CONGRATULATIONS TO OUR NEW SGB MEMBERS !
BAIE GELUK AAN ONS NUWE BL-LEDE !


TERREINPERSONEEL !
BEDERF !!!
Die onderwysers en leerders (verteenwoordig deur ons Top 6 leiers ) sê baie dankie aan ons herdwerkende en lojale terreinpersoneel wat sorg dat ons terrein en geboue so pragtig en netjies is. Geniet die “cupcakes” en koffie. Dankie aan al ons leiers en juffrou Christa vir hierdie oulike geskenk !
The A-Team !
The A-Team hard at work at Frans du Toit High School’s West Gate, thank you for a great job done with enthusiasm ! We are looking forward to working with you in the future.

