Hoërskool Frans du Toit High School
Academics
Oppie Tong Af
Congratulations to the following Fransies who participated in the Oppie Tong Af competition on 22 Mei 2021 and who qualified for the Nationals which will take place online from 14-20 October 2021.
We are extremely proud of these learners.
———————————————————————
Baie geluk aan die volgende Fransies wat op 22 Mei 2021 aan die Oppie Tong Af-kompetisie deelgeneem het en gekwalifiseer het vir die Nasionale ronde wat van 14-20 Oktober 2021 aanlyn plaasvind.
Ons is baie trots op hierdie leerders.
#FransieTrots


TRITECH !
TRITECH 

BAIE GELUK aan die volgende Fransies wat laasweek deelgeneem het aan die Tritech Skoolronde en deurdring na die Tritech Streekronde.
Ons is TROTS op julle !
————————————————————————-
TRITECH 

CONGRATULATIONS to the following Fransies who took part in the Tritech School Round last week and advanced to the Tritech Regional Round.
We are proud of you !










