Eerste Spanne 2021
Met TROTS stel ons graag aan julle voor ons eerste spanne voorstel.
Swimming gala : Marilee Coetzee
BAIE GELUK aan Marilee Coetzee wat die afgelope Saterdag deelgeneem het
aan die Limpopo Ouderdomsgroep 1 Swemgala te Bela Bela. ![]()
Marilee behaal die volgende plekke :
3de plek – 100m borsslag en 50m vlinderslag
4de plek – 50m en 100m vryslag
5de plek – 50m borsslag
Ons is TROTS op jou FRANSIE.![]()
WELGEDAAN





